TOE die Tweede Wêreldoorlog in 1939 uitbreek, is daar ses jaar lank oral in Europa belangrike geboue van historiese en kultuele waarde vernietig. In 1945, toe die oorlog eindig, is Unesco gestig. Dié Engelse afkorting staan vir United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation. Die doelwit van dié organisasie van die Verenigde Nasies (VN) is om vrede te bevorder deur opvoeding, wetenskap en kultuurerfenis.
WAT DOEN UNESCO?
Unesco wou ná die oorlog wêreldwyd vrede bewaar. Daarom ontwikkel hulle gemeenskappe wat swaarkry en fokus op basiese behoeftes asook respek vir mekaar se kultuur en erfenis.
Unesco help met die reg op vir almal en ondersteun die en . Hulle borg die bevordering van wetenskap, geletterdheid, tegniese opleiding en opleidingsprogramme vir . Hulle help ook met ontwikkeling op ekonomiese, kulturele en opvoedkundige gebied in van die ter wêreld. Deel hiervan is Unesco se lys van .