Huisgenoot

WIE GAAN DIE VOLGENDE 007 WEES?

GESOEK: ’n akteur, verkieslik jonger as 50, wat goed lyk in ’n tuxedo. As hy nog boonop mense se knieë kan lam maak met sy deurpriemende kyk, is dit ’n bonus.

Dis g’n grap om die regte mens te vind om ’n sjarmante, martini-drinkende, komkommerkoel geheime agent te speel nie. James Bond is immers James Bond – moontlik die bekendste rol waarna enige akteur kan streef.

Sedert Daniel Craig in 2021 vir oulaas as 007 in No Time to Die te sien was, word wyd gegis wie hom sal opvolg. Rolprentmakers sê geen besluit is al geneem nie, maar dit keer nie die bespiegelings nie.

Hier is van die vernaamste mededingers.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te