Tuis

SKRYF IN & WEN!

“Van tenk tot kraan.”

Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys.

JoJo, die hoofborg van ons-kompetisie, is Suid-Afrika se voorste maatskappy in waterverwante oplossings vir die huis – en hulle is toegewyd tot ’n volhoubare leefwyse. Dié innoverende maatskappy maak dit makliker as ooit om ’n volgehoue en skoon watertoevoer na jou huis te hê. Dit kort net ’n bietjie beplanning.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis4 min read
’N SKOUSPELAGTIGE herstel
WIE HET HIER TUINGEMAAK? Johann de Beer en Willoughby Vergottini*WAAR KimberleyGROOTTE VAN TUIN 1 318 m²GRONDTIPE Komposryke rooi tuingrondOUDERDOM VAN HUIDIGE TUIN 4 jaar * Johann en Willoughby het intussen die eiendom verkoop en verhuis. “Dit het a