Huisgenoot

SYDNEY HET HAAR HANDE VOL

het bontgestaan by die Los Angeles-première van haar nuwe rillerfliek. Sy het haar twee oumas gedurende die maak van die fliek spesiaal Italië toe laat vlieg om ekstras daarin te wees. Sy het hulle ook na die openingsgeleentheid genooi waar sy saam met hulle en haar ma (heel links) afgeneem is. Sydney (26) het die koppe laat draai met haar vreemde en terselfdertyd treffende uitrusting: ’n gestruktureerde Balmain- top met arms wat om haar lyf vou en ’n bos blomme vashou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers