Die Tuinier Tydskrif

KEER DAT JOU dam groen word

‘n Dammetjie waar alge die oorhand gekry het en so suksesvol vermeerder het dat die water soos ertjiesop lyk, is nie ‘n gesonde toevlugsoord vir fauna en flora nie.

Alhoewel dit die eerste dinge is wat in ‘n dam voorkom, voed alge op minerale in die water sowel as van organiese materiaal wat inval en na die bodem sink.

In wenslike getalle voeg hulle suurstof by deur fotosintese om voedsel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton