Huisgenoot

VOL-PUNTE

NES ’n kraakvars wit hemp of die ikoniese swart rokkie kan die Franse manikuur gesien word as ’n klassieke keuse. Die tydlose kombinasie van ’n bleek of ligpienk basis en spierwit punt is onderbeklemtoond en sjiek en vlei elke naelvorm.

Maar soms raak selfs ’n staatmaker effe afgesaag.

Danksy die sosiale media het talle nuwe weergawes van die tradisionele ontwerp die afgelope jare ontstaan. Ons wys jou hoe om jou Franse manikuur ’n moderne en kleurvolle kinkel te gee.

METAAL

Wil jy ’n tikkie luuksheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi