Huisgenoot

SKOLEWET WAAROOR GAAN DIE STORM?

LEES jy die afkorting “Bela”, kan jy maar weet daar word berig oor ’n bakleiery. Maar dis die soort onmin waarvan jy nie net kan wegkyk nie, want dit raak almal met kinders op skool.

Die rooi vlaggie waaroor daar so vurig gestry word? Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette. As dit aanvaar en geïmplimenteer word, sal skole hulle in die toekoms tot die hof moet wend om dit te bevraagteken.

Wat is aan die kern van die herrie, en hoekom moet jy daarvan kennis neem?

WAT IS BELA?

Die Bela-wetsontwerp is deur die departement van basiese onderwys ontwikkel nadat Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, ’n taakspan aangestel het om met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke