Die teel van kompakte, aangepaste diere is die doelwit van die Germar-kudde van Bloemfontein. Daarom het Gert Nel en sy seun, Gerhard, die afgelope 18 jaar gereeld eerbewyse van SA Stamboek ontvang.
Dié kudde van sowat 1 380 stoet- en 400 kommersiële beeste ontwikkel steeds nadat Germar as SA