SA Hunter/Jagter

A-TEC OPTIMA 40-KNALDEMPER

naldempers speel ’n belangrike rol in my jag- en skietlewe. Ek kan bloot geen verdere skote uit enige vuurwapen neem sonder behoorlike gehoorbeskerming, en meestal met ’n knaldemper op my jaggewere en die gewere wat ons vir die tydskrif se artikels toets nie. My oor-neus-en-keelspesialis het my al meer as tien jaar gelede baie duidelik laat verstaan – nog ’n paar skote sonder beskerming en ’n permanente gehoortoestel is my voorland.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related Books & Audiobooks