Huisgenoot

NES VAN INTRIGE

TWEE susters kan mekaar nie verdra nie. Pa het Ma gelos vir ’n jong blonde bom. Ma word daarvan beskuldig dat sy haar dogter se kêrel afgevry het.

Dit klink na die gedrag van daai mense onder in die straat met wie jy nie wil hê jou kinders moet meng nie. Maar nee, dis ryk en beroemde mense wat so optree. Die gesinslewe van die Cyrus-familie, bestaande uit pa Billy Ray Cyrus (62), sy eksvrou, Tish (56), hul dogters, Miley (31) en Noah (25), het meer drama as die smerigste telenovelle.

Dis nie die eerste keer dat die Cyrusse in die nuus is nie, maar dit was duidelik daar broei weer moeilikheid toe Miley by vanjaar se Grammys haar trofee vir beste solo-popoptrede ontvang het en ’n punt daarvan gemaak het om Billy Ray nie in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers