Die Tuinier Tydskrif

Alsydige, aanloklike AGAVES

Min plante is so dramaties soos agaves om tekstuuraksente en fokuspunte by ‘n tuin te voeg. Aangesien daar baie verskillende agave spesies is, maak dit sin om die regte een vir jou tuin te kies. Mexiko is die tuiste van meer as 270 soorte agaves met baie wat elke jaar plaaslik bekendgestel word.

Sommige kan groei tot monstergrootte plante wat net geskik is vir groot tuine, terwyl ander ‘n kompakte groeiwyse het wat sal werk in kleiner ruimtes. ‘n Algemene

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader