Die Tuinier Tydskrif

KLIMAATSVEERKRAGTIGE TUINE

Rand Water ondersteun huiseienaars en gemeenskappe deurlopend om verantwoordelike waterverbruikers te raak. Dit word deels bewys deur sy Waterslim-handelsmerk. Benewens voorligting oor verskeie waterbewaringsfasette ondersoek die handelsmerk baanbrekersmetodes en-tegnieke om verantwoordelike waterverbruik te bevorder.

Tuinmaak wat dikwels bloot net as ʼn estetiese verbetering beskou word, pak werklik die uitdagings aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton