Die Tuinier Tydskrif

Herfskopies

Turbineblaarblaser

Die ligte en kompakte ontwerp van die Worx 20V Turbine Leaf Blower WG547E.9 verhoog die doeltreffendheid en verminder uitputting. Dit voer koordlose blasers tot ʼn nuwe vlak met turbinetegnologie wat alles kan doen van die motorpad en paadjie vee tot blare wat in die herfs afval met een hand ophoop. www.worxsa.co.za

Plant volgens die maan

Die Moonlight 2024-kalender is nou beskikbaar om direk by die vervaardiger, Ilona Thorndike, te bestel. Sy stel ook ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Greg Se Topwenke
Greg het ’n passie om groen ruimtes te omskep en tuine te skep in asemrowende buitelugkuns terwyl hy aan ’n volhoubare toekoms werk. Met ’n kunstenaar se oog en ’n tuinier se aanraking, sal Greg vir jou’n pasgemaakte tuin ontwerp, onderskryf deur ’n
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners