LIGPERS
Dié sagte kleur komplementeer grys hare perfek en skep ’n tydlose look. Dra jou lilac rok met ’n serp, handsak en skoene in dieselfde kleur om dit nóg meer te laat pop, en voeg silwer of pêreljuweliersware by vir (45) wys hoe dit gedoen word.