Landbouweekblad

Veeboer ‘moet van voor begin’ ná ongekende haelstorm

Risikobestuur

SEDERT ’n hewige en ongekende haelstorm op 28 Desember verlede jaar meer as 100 stuks kleinvee op sy plaas Annandale, tussen Britstown en Strydenburg in die Noord-Kaap, laat vrek het, het Urbanus Botha vasgestel dat van die oorblywende skape só beseer is dat hul wol en vleis óók afgetakel is.

Hy is een van vyf Karooboere wat skade gely het. Na verneem word, is nagenoeg 800 stuks vee altesaam verlore.

Botha het op die betrokke dag 200 mm reën gehad. Van sy bure het ná afloop van die storm gesê hulle voel te midde van vele vrae “deurmekaar, magteloos, verward en slaap skaars”.

“Ons het in my leeftyd nog nooit soveel reën op een slag gehad nie. In die 20 minute wat die hael neergekom het, het daar seker 160 mm uitgesak. Die digtheid van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter