Huisgenoot

KYK NET HOE GROOT!

et ’n supermodel as ma en ’n sexy sanger (60) en Heidi Klum se kinders ’n pragtige prentjie vorm wanneer hulle bymekaar is nie. Hy het sy kinders, Lou Samuel (14), Leni Klum (19), Heidi se dogter wat hy in 2009 aangeneem het, Henry Samuel (18) en Johan Samuel (17), na die première van die rolprent in Los Angeles geneem. Saam met hulle was Seal se meisie, Laura Strayer, sy voormalige assistent.

You’re reading a preview, subscribe to read more.