Landbouweekblad

Witwaterrit vir waterrade: Gamtoos pak dit reg aan

Nuus Aktueel Water

DIE ou Oos-Kaapse Gamtoosbesproeiingsraad is op 6 Oktober verlede jaar met die watergebruikersvereniging Gamtoos Water vervang in ’n proses wat soms pynlik was, maar uiteindelik verrykend.

Rienette Colesky, uitvoerende hoof, sê ’n ingesteldheid van ontvanklikheid vir verandering bring ’n mens ver in dié moeilike omskakelingsproses vir besproeiingsrade.

Die mense wat die omskakeling aandryf, moet oop wees vir verandering en bereid wees om te onderhandel. “Dit is verskriklik belangrik. ’n Mens móét vorentoe kyk.”

Die omskakeling is al met die inwerkingtreding van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) vereis, maar die proses het meer as tien jaar gelede ontspoor. Senzo Mchunu, wat in Augustus 2021 minister van water en sanitasie geword het, het rade in April verlede jaar gevra om weer hiermee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery