Huisgenoot

JOU STERRE

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Verwag ’n mate van intensiteit in jou lewe, veral rondom die 20ste, wanneer die kragtige Pluto in lyn skuif met die son. Pluto, ook bekend as die pla-neet van transformasie, maak ook hierdie week ’n langtermynskuif namate dit in jou teken inbeweeg. Dink hieraan as ’n kans om dit wat nie meer ’n doel in jou lewe dien nie – situasies, mense en dinge – te begin uitskakel. Dit klink dalk genadeloos, maar dis noodsaaklik vir ’n vars, nuwe begin.

GELUKKIGE NOMMERS

1, 15, 40, 45, 37, 3

WATERDRAER: WERKOMGEWING

Jy verkies ’n oopplankantoor omdat dit jou ’n gevoel van samehorigheid gee.

Jy deel graag hulpbronne, net nie jou skootrekenaar nie.

Jy probeer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke