IS SY ’n inmengerige skoonma of bloot ’n bekommerde ouer?
Dís die vraag nadat CHER onlangs probeer het om tydelike kuratorskap oor haar seun Elijah Blue Allman (47) te kry, te midde van sy voortslepende dwelmmisbruik. Sy kon dit nie regkry nie.
Cher (77) het aangevoer