Kuier

BELAS MET BUNIONS?

GESONDHEID

So lank as wat sy kan onthou, was die knoppe aan die buitekant van haar groottone vir haar ‘n doring in die vlees. Melani Potgieter (44)* van Kaapstad was altyd mal oor modieuse skoene, veral hoëhak-sandals, en trots op haar mooi, versorgde voete. As daai onooglike bunions tog net nie die prentjie bederf het nie …

Maar al was dit lelik en ongemaklik, het hierdie ma van twee aanvanklik nie gedink die knoppe is ‘n ernstige probleem nie. Melani het magteloos toegekyk hoe die bunions ál groter word, en mettertyd haar groottoon-beendere inwaarts – na die middel van haar voet toe – laat groei het. Sy onthou hoe skaam sy was: “Dit was daar vir almal om te sien, reg langs my groottone.

“Een Kersfees het my ma, wat self

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou