Landbouweekblad

‘Om te boer, is nie net ’n werk nie’

“AS ek rondom my kyk, sien ek mense wat moet eet en klere dra – dit is alles uit die landbou afkomstig. As ons dus in die toekoms van die landbou kan belê, kan die bedryf gesamentlik ’n verskil aan die lewensomstandighede van mense en gemeenskappe maak,” sê Johann Kotzé, nuwe uitvoerdende hoof van Agri SA. “En daarmee saam help ons bou aan ons land.”

Die rol van boere

Kotzé meen Suid-Afrikaanse boere verstaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter