ANDRÉ SCHWARTZ
ie sanger sê hy glo nie in Nuwejaarsvoornemens nie. “Dit is weinig dat enigiemand daarby hou,” sê hy. “Ek dink die enigste voorneme wat ek sou aanbeveel, is om te besluit om elke maand ’n voorneme te hê. Jy besluit wat jy in daardie stadium benodig om jou lewe