Avontuur Afrika

Goeters & geite

Verstel jou veerstelsels se lugsakke wanneer nodig

ie Tough Dog Wireless Airbag Inflation Kit bied ‘n ingeboude lugkompressor vir die lugsakke binne jou veerstelsel, wat jou in staat stel om die druk in die lugsakke aan te pas en sodoende die perfekte hoeveelheid druk in die sakke te verskaf (afhangend van jou behoeftes). Die stelsel laat jou ook toe om elke lugsak individueel aan te pas, wat voorsiening vir voertuie met ongelyke vragte maak. Die stelsel word beheer deur ‘n maklik-om-te-gebruik LCD-koordlose kontroleerder of die intuïtiewe draadlose toep wat met instellings soos deur die verbruiker gekies, geprogrammeer kan word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst