Avontuur Afrika

3 tot 5

Oor Erfenisnaweek vanjaar het Suzuki ons genooi om die Jimny Gathering in Clarens by te woon. Die naweek het egter nie met ‘n rit na die Oos-Vrystaat afgeskop nie. Ons was bevoorreg om deel van ‘n klein mediagroep te wees om die splinternuwe vyfdeur Jimny op sy eerste sloertoer in Suid-Afrika te neem. Ons het dus na Durban gevlieg, waar ‘n paar splinternuwe Jimny’s op ons gewag het.

Die roete van Durban na Clarens was meer as 400km lank en het in oggend spitsverkeer begin. Soos die meeste mense was my aanvanklike gedagte dat ‘n groter Jimny ‘n groter enjin nodig sou hê, of ten

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens