ie Tiggo 7 Pro is die derde model in Chery se reeks sportnutsvoertuie en soos sy stalmaats, die Tiggo 4 Pro en Tiggo 8 Pro, spog dit met ‘n indrukwekkende lys items wat as standaard aangebied word. Daar is byvoorbeeld elektriese sitplekke en vensters, klimaatbeheer, ‘n inligting-en vermaakstelsel met stemopdrag, ‘n panoramiese sondak en allooiwiele… om net ‘n paar te noem! Ek is gek oor goeters en geite in ‘n voertuig en elke keer
Chery vir die wen!
Dec 22, 2023
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days