Nege stoettelers van Suid-Afrika het goue medaljes verower by die streekkampioenskappe vir beesrasse in ’n kompetisie wat deur die voormalige Suid-Afrikaner PJ Budler aangebied word. Hulle kwalifiseer nou om as wêreldkampioene aangewys te word.
Nóg ’n Suid-Afrikaans geteelde