Die Tuinier Tydskrif

TUINFOUTE om ten alle koste te vermy

Tuinmaak is ʼn stokperdjie sowel as vaardigheid en word, soos enige vaardigheid, deur probeer en weer probeer geleer. Elke gesoute tuinier het baie stories oor die foute wat gemaak is aan die begin. As tuinmaak vir jou nuut is, sal ʼn begrip van hierdie algemene valstrikke jou help om hulle te vermy en jou in die regte rigting na ʼn florerende tuin toe lei.

ʼn Te Groot Begin

Entoesiasme is ʼn wonderlike ding en wanneer die tuingogga byt, is dit nie ongewoon vir nuwelinge om groot te droom nie. Dit kan egter gou oorweldigend raak om dadelik ʼn groot tuin aan te pak. Tyd, moeite en hulpbronne is nodig vir die bestuur van ʼn groot plek. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.

Related