Landbouweekblad

Franschhoek se trots blom op wynplaas

Fynbos

Nie ver van waar bergbruidjies (Serruria florida) in 1773 ontdek is nie, het DP Burger van Glenwood Vineyards vanjaar sy eerste oes van dié delikate pienkwit fynbosblommetjies vir die oorsese mark gepluk.

Meer as honderd jaar lank is daar aanvaar bergbruidjies, ook genoem die Trots van Franschhoek, het uitgesterf, tot dit weer naby die klein Robertsvleivallei, waar Glenwood (52 ha) geleë is, opgespoor is.

“Toe ek die plaas koop, was daar by my geen twyfel nie dat ek dit wil ontwikkel as ’n spesiale deel van die natuur. Wat interessant is oor die Robertsvleivallei is dat die bergbruidjie endemies is in die vallei,” vertel Alistair Wood, wat die plaas, nou ’n biodiversiteitsbewaringskampioen, 40 jaar gelede gekoop het.

DP het destyds die geelperskeboorde uitgehaal en Glenwood tot die tuiste van Chardonnay op Franschhoek uitgebou. As natuurmense het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter