Landbouweekblad

RADIKALE VELDVERBETERING Herstel só historiese skade

Baie veeplase in Suid-Afrika ondervind historiese hulpbronskade wat veroorsaak dat ’n groot persentasie reënwater wegloop. Dit sluit in kaal kolle met min of geen plantegroeibedekking, gebiede met ernstige watererosie, en indringer- en verdigterbosse wat die weidingsplante van hul water beroof. Dié skade vereis spesiale maatreëls, oftewel radikale veldverbetering, om te herstel.

Herstel van kaal kolle

Kaal kolle se bogrond is deur wind- en watererosie verwyder, wat die klipharde ondergrond met ’n baie lae waterindringingsvermoë blootlê. Dit laat die grond droog en met min veilige plekke waar saailinge kan vestig om die grondbedekking te verbeter.

Die eerste stap in die rehabilitasieproses is om die grond se waterbalans te herstel deur die ondeurdringbare boonste kors te breek om waterindringing te verbeter.

Daar is verskeie maniere om dit reg te kry. Die metode hang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d