KZN se Dorper-kampioene
1 Senior en grootkampioenooi. Eienaars: Gert Lötter, Seuns & Kleinseuns-stoetery, Tarkastad. Links is Gerrie Lötter (082 259 4310) en regs Elrico Lawies (hanteerder).
Eienaars: Gert Lötter, Seuns & Kleinseuns-stoetery, Tarkastad. Van links is Kayla met Franje, Gerrie en Gert Lötter jr. en Xolani Speelman