Die Tuinier Tydskrif

Adamastor se MOS - WONDER…

Mosse is die oudste en veelsoortigste plantspesies op aarde. Toe mosse 400 miljoen jaar gelede uit die see verskyn het om die eerste grondkoloniseerders te word, het hulle genoeg koolstofdioksied opgeneem om ʼn groot ystyd te laat ontstaan, en het sodoende die koers van evolusie op ons planeet verander.

Mosse wat onder die taksonomiese onderafdeling geklassifiseer word, is klein, blomlose, nievaatplantjies wat bestaan uit eenvoudige blaartjies wat gewoonlik slegs een sel dik is en aan ʼn stingeltjie vasgeheg is wat vertak of onvertak kan wees en ʼn beperkte rol

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.