Huisgenoot

MAAK ’N PLAN VOOR JOU POLIS VERVAL

TUSSEN Januarie en Junie vanjaar het 4,3 miljoen langtermynrisikopolisse verval omdat polishouers nie betalings kon volhou nie. Dus sit hulle nou sonder voldoende dekking. Tog is dit onnodig om jou versekering te verloor omdat jy sukkel om premies te betaal.

Hierdie ses wenke kan jou help om dit te vermy.

1 WAT BETEKEN DIT AS IEMAND SE POLIS VERVAL?

’n Versekeringspolis sal verval wanneer jy steeds nie jou premies betaal nadat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related