NET 13 dae ná hul verlowing op die prentjiemooi Steenberg-wynplaas in Kaapstad het die komediant Dalin Oliver en sy sangeres-meisie, Maxine Ceasar, stil-stil op die einste wynplaas afgehaak.
Nou, twee maande later, het die paartjie die nuus aan die groot klok gehang.
Die rede vir