Neem vinnig dooierus vanaf jou bakkie
Party boere ry met hul jaggeweer in hul bakkie om probleemdiere vinnig te kan bestry, maar dit is nie maklik om dooierus te neem as die voertuig nie toegerus is met ’n jagraam of tralies nie. Handy Stands se Gun Stand is die ideale oplossing,