Die onteieningswetsontwerp dien tans voor die nasionale raad van provinsies (NRP) vir verwerking nadat die nasionale vergadering (NV) dit verlede jaar goedgekeur het. Ná die NRP die voorleggings oorweeg en sy veranderinge aangebring het, volg ’n stemming om die wet te aanvaar, waarna pres. Cyril Ramaphosa dit moet onderteken.
Annelize Crosby (foto regs), hoof van regsintelligensie by die landbousakekamer Agbiz,