![f0056-01](https://article-imgs.scribdassets.com/89000f68sgbl8q61/images/file7TIKHAKO.jpg)
![f0056-02](https://article-imgs.scribdassets.com/89000f68sgbl8q61/images/fileEHWNQ07C.jpg)
lante het ʼn taal van hul eie wat hul welsyn deur hul blaarkleur en groeikrag aan ons tuiniers kommunikeer. Onder die talle seine wat plante op dié manier stuur, is ʼn dowwe of geel-gevlekte skakering ʼn noodroep wat geen tuinier wil sien nie. Dis die verskyning van chlorose, ʼn term wat jy moontlik al tevore