Dahlias wat vir hul treffende voorkoms en prestasie in snyblomtuine bekend is, het in onlangse jare weer uiters gewild geraak. Hoewel dié plante se komplekse blomme jou dalk laat dink hulle is moeilik om te kweek, is hulle verrassend maklik om te versorg as dit van die begin af reg gedoen word – voedingstofryke en goed dreinerende grond in die son.
Sierlike Dahlias
Oct 23, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days