Die Tuinier Tydskrif

Wat om NOU te doen NOVEMBER

Golwend groen

maragsiervarings – wat uiters gewilde huis-en tuinplante is – is nie ware varings nie, maar is ʼn varing is vanweë sy blare met die sagte tekstuur en geboë stingels wat soos varingblare lyk. Die naaldagtige heldergroen blare is al met die stingels langs diggepak en die hele effek is sag en bollend tot jou strelende hand aan die skerp klein stekeltjies raak wat op die stingels weggesteek is. In die somer verskyn ʼn massa klein wit blommetjies wat deur rooi bessies gevolg word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo