GROENLAND
PASSASIERSKIP VEILIG BEVRY
’n Luukse passasierskip wat in September aan die kus van Groenland gestrand het, is suksesvol bevry. Die Ocean Explorer het 206 passasiers en personeel aan boord gehad. Dit is met behulp van ’n vissersboot wat vir navorsing gebruik word van die seebodem af losgetrek waar