Huisgenoot

SKOUER AAN DIE WIEL

REEDS as ’n seuntjie, toe Tariq Moosa buite in die sand met sy Matchboxkarretjies gespeel het, het hy daarvan gedroom om eendag sy eie kar te hê.

Daardie dag het eindelik aangebreek. Maar dit het lang ure van harde werk as kelner en winkelrakpakker gekos, en hy moes elke liewe ekstra sent spaar.

Sy eerste kar was wel ’n skedonk, ’n ou Mini Cooper wat skaars padwaardig was, maar hy het nog nooit weggeskram van harde werk nie, veral nie as dit kom by enigiets met wiele en ’n enjin nie.

En nou het sy passie vir motors ook sy brood en botter geword – en die pad tot by internasionale blootstelling.

Tariq (38) is onlangs aangewys as een van die topvyf-restoureerders in die wêreld by die Gravity Show

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke