GROOT BLOKRAAI
WEN ’N BOEK TAFELBERG KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
NO 2 510
KOMPETISIEVRAAG
Watter reptiel is ter sprake?
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
Dié week wen een leser Rapport 30 beste Bokke deur Dawie Boonzaaier (Tafelberg, R350).
Wie is die beste Springbok van die moderne era? Hoe kies jy tussen Bakkies Botha en Eben Etzebeth? Moet Os du Randt of Beast Mtawarira jou skrum anker? Sou Juan Smith vir Pieter-Steph du Toit disnis duik? Dié vrae, en soveel meer, word deur ’n gesaghebbende paneel van voormalige Bokafrigters soos Carel du Plessis, Nick