Sy het al baie dinge gedoen in haar roemryke lewe – nou is KIM KARDASHIAN ook ’n aktrise.
Die werklikheidster maak haar debuut-reeks getiteld “Delicate”. Die reeks, nou in sy 12de seisoen, word op 20 September uitgereik. Kim (42) verskyn saam met en Cara Delevingne (31).