Landbouweekblad

Moeilike bemarkingsbesluite wag ná nat, donker winter

Wintergrane

DIE Wes-Kaap verwag vanjaar meestal gemiddelde koring- en garsopbrengste, met ’n sterk moontlikheid van bogemiddelde oeste in sekere gebiede.

Tog kan dit alles net gebeur as September koel is en dit nog een of twee keer reën.

Johan Lusse, hoofbestuurder van graan- en landboudienste by Overberg Agri, sê daar is baie goeie potensiaal in die Overberg, met bogemiddelde potensiaal in die droër gebiede. In die natter weste is dit nog koud en nat en die gesaaides nog laat.

Daar word weer ’n rekordkanola-oes verwag. Zander Spammer van Southern Oil Bpk. (Soill) op Swellendam sê hulle is meer optimisties as die nasionale oesskattingskomitee.

Húl raming toon boere kan gemiddeld 1,9 t/ha op 128 000 ha

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter