Tuis

SKOONHEID IN groot getalle

As daar baie van een soort plant in ’n bedding of tuinkamer groei, het jou tuin trefkrag én is jou werk minder! Die tuinkenner Pietman Diener vertel meer:

“Massa-aanplanting het baie voordele en kan in groot sowel as kleiner tuine gebruik word. In ’n groot tuin kan dit heeltemal oorweldigend raak as jy ’n te groot verskeidenheid plante in al die verskillende dele of tuinkamers het. Deur in party van die kamers ’n groep van net een soort plant te gebruik, skep jy ’n rustiger gevoel met groter trefkrag. Jy sien die plante regtig raak.”

Voordele

Tuiniers kan beslis baat by massaaanplantings. Dit verlig onder meer jou werklas en maak jou tuin meer ekonomies en waterwys. Aangesien die hele bedding dieselfde waterbehoeftes het, kan jy daarvolgens natgooi en kry niks onnodig water nie.

“Onderhoud is ook makliker,” sê Pietman. “Al die plante vereis dieselfde aandag op dieselfde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
TOT LOF VAN loof
Die meeste plante blom vir lang tye van die jaar nié, daarom is dit noodsaaklik om die blare en groeiwyse in ag te neem wanneer jy plante vir ’n bedding kies. ’n Mens kan redeneer die blomme is net ’n bonus, die blare is eintlik waarna jy moet kyk vo