BESONDERSE SPEURDER
In die moordraaisel Poker Face vertolk Natasha Lyonne die rol van Charlie Cale, wat die besonderse vermoë het om te bepaal wanneer iemand lieg of nie.
Nadat ’n goeie vriendin vermoor is, spring sy in haar kar en in elke dorp of stad waar sy stilhou om asem te skep, los sy met haar leuenverklikkervermoë