Huisgenoot

TWEE EEUE OUD!

DEESDAE is dit ’n goed geoliede masjien met groot geld op die spel.

Die manne maak ’n loopbaan daarvan, wedstryde word wêreldwyd uitgesaai, en daar is ’n magdom reëls wat als op koers hou.

Dis nie net ’n sport nie – dis ’n hele bedryf.

Maar alles het eintlik begin met ’n outjie wat ’n sokkerbal in sy hande optel en daarmee laat spaander – of altans, só lui die apokriewe storie.

Sy naam was William Webb Ellis.

Die naam van die dorpie in Engeland waar hy kwansuis die saadjie vir die sport geplant het?

Rugby.

DIE GEBOORTE VAN ’N FENOMEEN

Die goue wisseltrofee wat die nuwe kampioen van die Wêreld-elke vier bekerrugbytoernooi jaar kry, is vernoem na die soge-naamde “vader van rugby” en heet die Webb Ellis-trofee.

Jong William was ’n skool-op die Engelse dorpie seun Rugby toe hy volgens oor-gedurende ’n sokker-lewering wedstryd die bal gegryp en daarmee begin hol het.

Dit was in 1823, presies 200 jaar gelede.

Hy moes toe 16 of 17 gewees het, want hy is in 1806 gebore as die jongste van drie seuns.

Sy ma, die weduwee Ellis, het met haar spruite van Salford, sy geboortedorp, Rugby toe getrek nadat hul pa op die slag-gesneuwel het veld.

William was van 1816 tot 1825 ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Van Naïef Tot Kragdrag
DIE modereeks waarvan sy nou amptelik die gesig is, sluit in kantoordrag, oorjasse, rokke en selfs ’n skouersakkie wat na haar vernoem is, die “Monica”. Al dié klere is volgens die vervaardiger ontwerp om die beeld van ’n sterk vrou uit te straal, ee
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
Huisgenoot Sê
POST MALONE EN MORGAN WALLEN Sy gesig vol tatoes kan dalk vir baba bang maak, maar sy rap en sang bekoor. Kyk nou maar hoe dié eksentrieke Amerikaner se duet met die countryster Morgan Wallen die rekords laat spat! “IHadSomeHelp” wasindietweedeweek v