Kuier

KONINGIN VAN TAFELTENNIS

INSPIRASIE

Stop net ’n tafeltennisraket in Jade Sasman se hand en sy wys jou woerts-warts waarom sy onlangs as die beste vrouespeier in Afrika gekroon is. Dié Kapenaar se toewyding, deursettingsvermoë en positiewe ingesteldheid is pure inspirasie. Dié 25-jarige ma van twee van Bonteheuwel is ook ’n inspirasie vir vroue wat gedink het ná kinders is daar nie meer tyd óf plek vir drome droom en doelwitte bereik nie.

Jade het onlangs in Botswana aan die Africa Region 5 Table Tennis Championship deelgeneem. Kort daarna het sy en haar dogter, Azrah (6), en seun, AbdulQaadir (4), afgesit na Bloubergstrand in die Kaap vir ’n welverdiende ruskans. Sy verwerk nog haar sege in Botswana. Dit voel nog als so onwerklik, vertel sy.

Die kompetisie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■