Huisgenoot

KUIPE TOE VIR BRAD

HY HET ’n wit renjaerspak aan, en sy welige hare is kunstig gestileer. En wanneer ’n glimlag op sy gesig verskyn, herken ’n mens daai skitterwit tande en lagplooitjies onmiddellik: Dis Brad Pitt, steeds sjarmant, smeulend en so aantreklik hy laat jou wéér kyk.

’n Mens kan skaars glo dié akteur, wat dekades gelede harte vinniger laat klop het toe hy in Thelma & Louise sy hemp afgepluk het, word binnekort 60.

Hy is vandag in sy resiespak geklee om tonele vir sy nuwe rolprent te skiet. Die Britse Grand Prix hier by Silverstone in Engeland word as fliekstel ingespan, en tonele word gedurende die ren verfilm.

Eenkant staan die F1-kampioen Max Verstappen. Hy is min beïndruk dat dié ernstige sportgeleentheid deur rolprentsterre oorval word. Maar dit is veilig om te sê Max is in die minderheid. Die meeste mense is mal oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199