Huisgenoot

HIER KOM ’N LELIKE DING

WAT is die eerste beeld wat voor jou geestesoog opduik as jy die naam Brad Pitt hoor? Waarskynlik ’n welgeskape kêrel met ’n ewig jeugdige glimlag, vonkelende oë en ’n gebeitelde lyf. Pure heilsaamheid.

Wat waarskynlik nie by jou opkom nie, is die prentjie van ’n geweldenaar, dronk buite sy verstand, wat sy vrou en kinders soos ’n gedierte terroriseer, hulle aanrand, vloek en met drank bestook.

En tog is dit die beeld wat Angelina (47) in nuwe hofstukke van hom skets. Hy het haar en haar kinders gewurg, geslaan, verskree, en vieslike dinge genoem, sê sy.

Sy het lank genoeg stilgebly, voel die akteur se eksvrou duidelik. Die waarheid moet nou uit.

Brad (58) se aanhangers sal tereg teleurgesteld wees. Die laaste ruk het dit regtig gelyk asof die stof rondom Brangelina se egskeiding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke