Die Tuinier Tydskrif

Gee plante KUNSMISWOEMA

Dit is uiteraard ononderhandelbaar dat alle plante in goeie komposgrond moet groei. Tog moet ons onthou dat dié plante aanvullende voeding, waaronder drie onontbeerlike makroelemente, nodig het om te floreer.

Dit is eerstens belangrik om plantgroei ná die winterslaap ’n stewige hupstoot te gee met behulp van die plantvriende N, P en K:

(N) Stikstof, die blaarvriend (nommer een)

(P) Fosfor, (nommer twee)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.